123 Visitor Messages

  1. View Conversation
    Ai tog, hoe so? Ek het larangitus, farangitus, renitus en sinusitus. Die kinders is ook siek.
  2. View Conversation
    Hello, en hoe gaan dit? Ek is siek en is afgeboek. Die dokter se ek moet rus.
  3. View Conversation
    Ja jy is seker reg. Ek is vrek honger, het nog niks geeet vandag nie. Ek dink ek moet nou ry en vir my iets gaan kry voor ek omval.
  4. View Conversation
    Ja, wel, dit lyk my jy het die verskriklike goeie nuus gehoor. Hy het die hofsaak gewen...grrrrrrrrrrrrrr Dit maak my sommer siek. :(
  5. View Conversation
    Hey daar, hoe gaan dit? Ek was so pas in 'n vergadering wat absoluut niks met my werk uit te waai het nie. Dit maak my sommer kwaad. Dit het gegaan oor huise wat hulle bou met polistrieen mure, blykbaar meer koste effektief as bakstene...
  6. View Conversation
    Ja, ek het, goed gesÍ daar. Ek is so gatvol vir sulke K@k in my lewe.
  7. View Conversation
    Wel, dit is hoog tyd dat iemand hard slaan, ek hoop dit het op die regte plek getref ook.
  8. View Conversation
    Ek wil sien wat gebeur met hierdie ding. As hulle Zapiro gaan stil maak of hy sy werk verloor is dit bewys van hoe korrup hulle is.
  9. View Conversation
    Ek lag my gat af vir die hele gedoente, dit is soooooo flippen waar. En feit is, die waarheid maak seer.
  10. View Conversation
    More jy, kyk 'n bietjie hierna...The Cartoon that got SA talking
Showing Visitor Messages 1 to 10 of 123
Page 1 of 13 1 2 3 4 5 11 ... LastLast
Page 1 of 13 1 2 3 4 5 11 ... LastLast
About Charon

Basic Information

About Charon
Location:
South Africa
Interests:
Reading
Referred by:
Friend
Gender:
Male

Signature


There's a racket in hell, and there's a boat on the river.

Statistics


Total Posts
Total Posts
38
Posts Per Day
0.01
Visitor Messages
Total Messages
123
Most Recent Message
September 17th, 2008 11:47 PM
General Information
Last Activity
September 27th, 2008 12:41 AM
Join Date
July 22nd, 2008
Referrals
0

1 Friend

  1. Charlatan  Charlatan is offline

    Registered User

    • Send a message via MSN to Charlatan
    Charlatan
Showing Friends 1 to 1 of 1
No results to show...

1044 point(s) total

Thread
Date